Deel

Mik noord vir ander kant van Thailand

akkreditasie
Die Mae La Noi- koninklike landbouprojek het papawerplantasies vervang met arabica-koffiebome, wat in die skadu van palmbome groei.
Die Mae La Noi- koninklike landbouprojek het papawerplantasies vervang met arabica-koffiebome, wat in die skadu van palmbome groei.

As ek meer ervaring gehad het met twee wiele en ’n 125 cc-enjin, sou ek die 600 km lange Mae Hong Son-sirkelroete vroualleen op my gehuurde poegie aangepak het.

Daar kan enige langpadgeesdriftige uitsien na duisende haarnaalddraaie wat kronkel na Thailand se hoogste bergpiek, en dan swenk en tiekiedraai tussen die inheemse bergwoude op die grens van Thailand en Mianmar deur.

Pleks daarvan het gesonde verstand geseëvier. Ek het steeds dele­ van die sirkelroete per poegie verken, maar om tyd en energie te spaar het ek ook hier en daar ’n vlug gevang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 327/3
India 0
Rand - Dollar
19.12
+0.5%
Rand - Pond
23.78
+0.3%
Rand - Euro
20.45
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.72
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
1,019.90
-1.9%
Palladium
1,391.45
-1.2%
Goud
1,942.41
-1.1%
Silwer
23.46
-0.6%
Brent-ruolie
76.29
-0.6%
Top-40
71,833
+0.3%
Alle aandele
77,126
+0.4%
Hulpbronne 10
70,231
+1.0%
Industriële 25
103,486
-0.4%
Finansiële 15
15,357
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos