’n Nuwe lente wink vir die Noord-Kaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Windtorings wat by windkragplase tussen Matjiesfontein en Sutherland opgerig is, was ’n reddingsboei vir dié streek tydens die inperking en bring nuwe geleenthede ook na ander dorpe.
Windtorings wat by windkragplase tussen Matjiesfontein en Sutherland opgerig is, was ’n reddingsboei vir dié streek tydens die inperking en bring nuwe geleenthede ook na ander dorpe.

Die drome die laaste paar jaar van die Noord-Kaapse regering oor ontwikkeling en nywerhede, wat vir sommige na lugkastele gelyk het, is uiteindelik besig om ’n werklikheid te word.

Danksy die investering van miljarde rande aan projekte vir hernubare energie, soos wind- en sonkragplase oor die provinsie heen, en die Square Kilometer Array-projek (SKA) buite Carnarvon, asook die groot ruimte-teleskoop in Sutherland (SALT), het ’n bloeitydperk vir toerisme in veral die Noord-Kaap se klein dorpe aangebreek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
+0.8%
Rand - Pond
21.47
+0.5%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,782.66
-0.6%
Silwer
22.78
-1.6%
Palladium
1,793.50
+2.4%
Platinum
950.97
-0.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos