Overstrand bied iets vir elkeen wat rus of avontuur soek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vertoef by een van die vele uitkykpunte op die R44-kuspad en neem foto’s van Hangklip in die verte. Foto: Scott N Ramsay
Vertoef by een van die vele uitkykpunte op die R44-kuspad en neem foto’s van Hangklip in die verte. Foto: Scott N Ramsay

 Die Overstrand word wêreldwyd gereken vir sy blommeprag as deel van die Kaapse Blommeryk; daar is stap- en fietsryroetes; wit strande, mere, riviere en bergpoele.

Ry jy van Kaapstad af en los Gordonsbaai se Bikini Beach-golwe in jou truspieël­tjie en ry berg-om op die R44-kuspad, kan jy netsowel in Montenegro of aan die weskus van Amerika reis. Die berge troon bo jou venster uit; fynbos lek-lek aan die pad se rant en die golwe slaan ver onder jou motor teen die rotse.

Walvisse kuier vir ses maande in die waters van Valsbaai en verskeie uitkykpunte beloon jou heel dikwels met dié seereuse, skole dolfyne of seevoëls wat in reusegroepe visduik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.15
+0.1%
Rand - Pond
19.90
-0.7%
Rand - Euro
16.85
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,822.54
+0.6%
Silwer
21.60
+2.3%
Palladium
2,025.00
+4.0%
Platinum
946.50
+0.2%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,496
+0.8%
Alle aandele
69,212
+0.8%
Hulpbronne 10
71,854
+1.5%
Industriële 25
77,093
+0.1%
Finansiële 15
15,933
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos