Speurtog op die slagveld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
MC Heunis kyk oor Dronfield uit waar ’n paar skermutselings tydens die Anglo-Boereoorlog plaasgevind het. Foto’s: Charné Kemp
MC Heunis kyk oor Dronfield uit waar ’n paar skermutselings tydens die Anglo-Boereoorlog plaasgevind het. Foto’s: Charné Kemp

Eeue lank al bespied pare aasvoëloë die Kalahari-sandveld en rotsagtige koppies van die Dronfield-wildreservaat vanuit die lug; eras lank sien hulle spikkels wild tussen die groen kameel­doringbome in die lang gras net buite Kimberley.

Maar meer as 120 jaar gelede sou destyds se aasvoëls ook bolle rook, brandende gras, vlugtende ruiters en soldate gesien het. Die geveerdes sou honger na perdekarkasse gestaar het – verskrik deur die menslike skermutselings op die grond.

Die beleg van Kimberley tussen Oktober 1899 en Februarie 1900 was ’n aksiebelaaide tydperk in die Anglo-Boereoorlog (ABO).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos