Sun City bied behoorlike ontvlugting

akkreditasie
Dagbesoekers word weer by The Valley of Waves verwelkom, maar jy moet vooraf hiervoor bespreek.
Dagbesoekers word weer by The Valley of Waves verwelkom, maar jy moet vooraf hiervoor bespreek.

Die plaaslike toerismebedryf begin om vere reg te skud vir die vakansietyd te midde van die voortslepende pandemie.

Talle gunstelingplekke was besoekers lank nie beskore nie, so dit was wonderlik om weer die heuwels van die Pilanesberg op pad Sun City toe te sien.

En daar, toe ons deur die hekke en deur die pragtige tuine ry, doem die koepels van The Palace of the Lost City uiteindelik weer voor ons op. Die paleis bied behoorlike ontvlugting van ons pandemiegeteisterde wêreld. Dit is steeds ’n anderwêreldse ervaring – soos destyds toe die hotel gebou is. Die diens is nog puik en vriendelik, selfs te midde van die onsekerheid en ontwrigting wat die groot pes in die bedryf gebring het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 197/6
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 197/6
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos