Tuinroete is onder ‘die mees romantiese bestemmings ter wêreld’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Blik op ’n deel van Knysna.Foto: Verskaf
’n Blik op ’n deel van Knysna.Foto: Verskaf

Die Tuinroete het die Lonely Planet-reisgids se lys gehaal van topbestemmings ter wêreld vir mense wat verloof wil raak.

Volgens die lys wat onlangs gepubliseer is, is Noetziestrand by Knysna die ideale plek om die groot vraag op ’n kaalvoet-wandeling te vra, of in Plettenbergbaai se wingerde. En wat van ’n hangsweef-uitstappie in Wildernis?

Nog bestemmings op die lys sluit in New York in Amerika, Vancouver in Kanada, Anglesey in Wallis en Agra in Indië waar die Taj Mahal is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.24
+0.1%
Rand - Pond
19.67
+0.8%
Rand - Euro
16.70
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,790.80
+0.1%
Silwer
20.42
+0.6%
Palladium
2,268.50
-0.9%
Platinum
956.50
-0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,215
-0.6%
Alle aandele
70,935
-0.5%
Hulpbronne 10
64,311
-2.3%
Industriële 25
86,885
-0.2%
Finansiële 15
16,087
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos