Vakansietyd: Griekeland

akkreditasie
By Hadrianus se Biblioteek in Athene, Griekeland, word solank voorsorgmaat­reëls getref vir wanneer toeriste binnekort weer na dié land mag reis. Foto’s: Getty Images
By Hadrianus se Biblioteek in Athene, Griekeland, word solank voorsorgmaat­reëls getref vir wanneer toeriste binnekort weer na dié land mag reis. Foto’s: Getty Images

In ’n verrassende wending het Griekeland besluit om sy grense oop te stel in ’n poging om die jaar se toerismeseisoen te red. Sowat 25% van dié land se ekonomie berus op toerisme.

Griekeland het nog net 2 906 bevestigde Covid-19-gevalle en 175 aangetekende sterftes. Dit word toegeskryf daaraan dat Griekeland baie vroeg ’n tyd van inperking aangekondig het.

Veerbote na die eilande het reeds weer vaarte hervat en restaurante mag ook weer klante bedien, natuurlik onder streng maatreëls. Veerbote mag net ’n beperkte aantal passasiers vervoer en tafels by restaurante moet ver uitmekaar wees en net ’n beperkte hoeveelheid mense mag aan een tafel sit. Op die oomblik mag net Grieke binnelands reis.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos