Gemak bo styl: Só het inperking kantoordrag verander

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
’n Uitrusting deur die Australiese ontwerper Sarah Lloyd.  Foto: Instagram/sarahlloydaustralia
’n Uitrusting deur die Australiese ontwerper Sarah Lloyd. Foto: Instagram/sarahlloydaustralia

Covid-19 het nie net die kantoorlandskap verander nie, maar ook kantoordrag. Maande by die huis het mense gewoond gemaak aan gemakliker klere en noudat hulle terugkeer kantoor toe, is dit aan die orde van die dag.

“Kantoordrag het beslis verander,” sê Ruan Goosen, ontwerper vir Ruald Rheeder-klerehandelsmerke wat in die ontwerperswinkel YDE verkoop word.

“Die tendens is gemak voor styl. Mense is deesdae meer geneig om te gaan vir iets gemakliks as in die verlede. Daar was ’n groot verandering in die soort klere wat ons vir YDE se kliënte maak en ons maak minder formele en aandklere as tevore. Mense sal nou net werklik formeel aantrek as hulle uitgaan of ’n baie formele vergadering het. Denims en T-hemde is in, veral vir mans. Miskien sien jy ’n knopieshemp, maar beslis nie ’n das nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.63
+0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
16.95
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.84
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.32
+0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos