Alles wat jy oor vas moet weet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Om te vas word alles aan tyd gekoppel, asook die soort kos wat jy oor ’n sekere aantal ure eet.             Foto: ISTOCK
Om te vas word alles aan tyd gekoppel, asook die soort kos wat jy oor ’n sekere aantal ure eet. Foto: ISTOCK

Daar is deesdae verskeie maniere tot jou beskikking om ’n gesonder leefstyl te kweek. Kenners meen om te vas, kan vele voordele vir jou inhou.

Volgens dr. Marianne van Wyk-Rademan, ’n algemene praktisyn in Durbanville, beskryf die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal die term “vas” as ’n tydperk waar jy vrywillig gedeeltelik of heeltemal sonder voedsel of vloeistowwe bly om gesondheids- of godsdienstige redes.

“In prehistoriese tye het mense gejag en dit het tyd geneem, daarom was dit ’n natuurlike manier van vas. Die woord ‘vas’ kom 70 keer in die Bybel voor – dus is dit nie ’n nuwe begrip nie. Vandag word dit ingespan as deel van ’n gesonde leefstyl en in die stryd teen die epidemie van vetsug. Dit plaas meer klem op wanneer jy eet en nie soseer wat jy eet nie. Dit hou voordele in vir mense met metaboliese siektes soos diabetes en hoë bloeddruk. Verder kan dit ook help met gewigsbeheer en kan kognitiewe funksie en spysvertering verbeter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos