Anafilakse, 'n lewensbedreigende allergiese reaksie, kry aandag

akkreditasie
Voedselsoorte soos eiers, melk, neute, vis en skulpvis is gewoonlik vir baie mense die sneller wat tot anafilakse lei.                             Foto: ISTOCK
Voedselsoorte soos eiers, melk, neute, vis en skulpvis is gewoonlik vir baie mense die sneller wat tot anafilakse lei. Foto: ISTOCK

Jou vel begin jeuk, raak rooi, en swel op, dan begin jou maag pyn, jy raak naar en jou tong begin opswel tot jou keel toetrek. Dit kan ’n anafilaktiese reaksie wees wat jy ervaar as gevolg van ’n spesifieke allergeen.

Alle anafilakse lyk egter nie dieselfde nie. Daar is verskillende allergiese reaksies en dit beïnvloed mense verskillend, maar anafilakse is wel een van die mees bedreigende allergiese reaksies wat jy kan ondervind.

Prof. Mike Levin, uitvoerende hoof van die Allergiestigting van Suid-Afrika (AFSA) – die organisasie wat saam met die Allergievereniging van Suid-Afrika (ALLSA) die bewusmakingsveldtog in Suid-Afrika dryf – sê anafilakse is die ernstigste van die allergiese reaksies, en omdat dit dikwels skielik begin en die toestand vinnig kan versleg, is dit ’n baie gevaarlike toestand.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos