BPD: Hoe weet jy, jy het een

akkreditasie
Mense met ’n persoonlikheidsversteuring sukkel gewoonlik om hul emosies te interpreteer en kommunikeer en dit veroorsaak dan dat hulle hulself wil beseer.                                                        Foto: ISTOCK
Mense met ’n persoonlikheidsversteuring sukkel gewoonlik om hul emosies te interpreteer en kommunikeer en dit veroorsaak dan dat hulle hulself wil beseer. Foto: ISTOCK

Misverstande, vrees om verlaat te word, op en af op ’n emosionele wipplank en dikwels selfdoodneigings – dit is die realiteit vir baie mense met ’n grenspersoonlikheidsversteuring (BPD).

Daar is gelukkig behandeling beskikbaar wat hulle hoop en ’n beter lewensgehalte kan bied.

BPD is minder bekend as ander psigiesegesondheidstoestande soos depressie en angs, maar dit het verswakkende simptome wat beduidende bekommernis en onstabiele verhoudings veroorsaak, vir diegene wat gediagnoseer word sowel as hul gesinne en geliefdes.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos