Dieet-móéts en -móénies ná kanker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Leefstyl- en dieetaanpassings is ’n goeie begin vir kankeroorwinnaars. Om gereeld matige oefening te doen kan ook voordelig wees. Foto: iStock
Leefstyl- en dieetaanpassings is ’n goeie begin vir kankeroorwinnaars. Om gereeld matige oefening te doen kan ook voordelig wees. Foto: iStock

Lewe na kanker verg ’n paar aanpassings, onder meer aan jou dieet. Sekere soorte kos en drankies hou verskeie voor- en nadele vir kankerlyers en -oorlewendes in.

Claudine Ryan, ’n geregistreerde dieetkundige in Gqeberha, sê kankeroorwinnaars kan die volgende kos en drankies by hul dieet insluit:

1. Vrugte en groente bevat kankerwerende fitochemikalieë soos likopeen in tamaties, sulforafaan in kool en brokkoli, en karotenoïede in wortels wat ons gesondheid beskerm. Studies toon dat dié antioksidante minder voordelig in tablet- of aanvullingvorm is as om die voedsel te eet waarin hulle natuurlik voorkom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,759.58
-0.1%
Silwer
19.57
-1.2%
Palladium
2,160.71
+0.8%
Platinum
915.51
-1.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos