Hoe gemaak as Alzheimer-lyers hul eetlus begin verloor?

akkreditasie
Sit Alzheimer-pasiënte se etes op kleurvolle, opwindende maniere voor en skep eerder kleiner porsies om te verseker dat hulle alles eet.         Foto’s: ISTOCK
Sit Alzheimer-pasiënte se etes op kleurvolle, opwindende maniere voor en skep eerder kleiner porsies om te verseker dat hulle alles eet. Foto’s: ISTOCK

’N verlies aan eetlus is een van die uitdagings waarmee mense met Alzheimer se siekte te doen kan kry.

Hettie Theron, senior maatskaplike werker van Alzheimers SA se George-tak, sê nie alle pasiënte met Alzheimer se siekte verloor hul eetlus nie en party kan gesonde eetgewoontes hê deur die meeste fases van die siekte.

“Soms kan eet ’n uitdaging word en dit kan hul eetlus en bereidwilligheid om te eet, demper. Dikwels hou pasiënte met demensie daarvan om te eet en sal jou vertel dat hulle nog nie geëet het nie, selfs nadat hulle net die tafel verlaat het. Pasiënte in die ernstige of terminale fase van demensie moet met ’n lepel of selfs ’n buis gevoer word, aangesien hulle nie meer die vermoë het om hulself te voer nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
London Irish 3
Montpellier 3
besig om te laai... Regstreeks
Stade Francais 3
Benetton 6
besig om te laai... Regstreeks
USA Perpignan 0
Bristol Bears 14
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 0
Argentina 1
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 107/2
England 281/10
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 335/7
Cricket Australia XI 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies (w) 0
England (w) 200/5
besig om te laai... Regstreeks
Australia 511/7
West Indies 102/4
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.30
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.80
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.1%
Goud
1,799.14
+0.5%
Silwer
23.52
+2.0%
Palladium
1,963.53
+1.7%
Platinum
1,030.50
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos