‘Inenting is ons beste kans teen die virus.’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Suid-Afrikaners kan weer hul tasse pak vir eiland­vakansies, mits hulle ten volle ingeënt is. Mauritius en die Seychelle het die afgelope week aangekondig dat sulke Suid-Afrikaners daar welkom is.
Suid-Afrikaners kan weer hul tasse pak vir eiland­vakansies, mits hulle ten volle ingeënt is. Mauritius en die Seychelle het die afgelope week aangekondig dat sulke Suid-Afrikaners daar welkom is.

In Amerika en Brittanje staan ondernemings reeds geruime tyd gereed om dié wat hulle laat inent, te beloon.

Jy kan bederf word met enigiets van gratis oliebolle van Krispy Kreme (jy kan elke dag een kry tot die einde van die jaar), warmbrakke en kaaskoek tot Uber-ritte en kontantpryse, skryf Business Insider.

Pres. Joe Biden het Amerikaanse state selfs onlangs aangemoedig om mense $100 te gee as hulle hul laat inent.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 165/5
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 136/6
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,772.80
+0.3%
Silwer
23.90
+2.8%
Palladium
2,101.25
+3.9%
Platinum
1,045.00
+0.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos