Inperking en sosiale media kan bydra tot meer tienerselfdood

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tieners ervaar al hoe meer angs en depressie. Berading is ’n goeie manier om hulle te help om onsekere tye beter te hanteer. Foto: ISTOCK
Tieners ervaar al hoe meer angs en depressie. Berading is ’n goeie manier om hulle te help om onsekere tye beter te hanteer. Foto: ISTOCK

Vrese oor die toekoms, uiterste eensaamheid en afsondering, asook groter blootstelling aan sosiale media, is kwessies waarmee vorige geslagte nooit te doen gehad het nie. Hierdie druk het gelei tot ’n baie depressiewe en angstige jonger generasie en die gevolge is beduidend.

Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê wêreldwyd is selfdood die tweede grootste oorsaak van dood onder 15- tot 29-jariges. In Suid-Afrika is 9% van alle tienersterftes weens selfdood, met ongeveer 23 gevalle en 460 pogings tot selfdood wat daagliks plaasvind.

Hierdie statistieke is uiters kommerwekkend en die rede vir die toename in tienerselfdoodgedagtes en -pogings is veelvlakkig, sê dr. Adé van Heerden, voormalige Mej. Suid-Afrika en mediese dokter in die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 87/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.40
+0.8%
Rand - Pond
20.97
+0.7%
Rand - Euro
17.47
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,816.49
+0.2%
Silwer
23.74
+1.1%
Palladium
1,896.00
-0.4%
Platinum
991.25
+0.6%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,123
+1.2%
Alle aandele
75,763
+1.1%
Hulpbronne 10
74,983
+0.6%
Industriële 25
96,513
+2.4%
Finansiële 15
15,215
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos