Deel

Jy kan nie 'n slegte dieet wegoefen nie

akkreditasie
Jy kan nie die gevolge van ’n slegte dieet weg oefen nie - jy moet gesond eet én oefen om jou teen kardiovaskulêre siektes en sekere kankers te beskerm. Foto: iSTOCK
Jy kan nie die gevolge van ’n slegte dieet weg oefen nie - jy moet gesond eet én oefen om jou teen kardiovaskulêre siektes en sekere kankers te beskerm. Foto: iSTOCK

Jy kan nie onder jou dieët uithardloop nie. ’n Omvattende nuwe studie wys dat jy nie juis langer gesond sal bly as jy nét gesond eet óf oefening doen nie. Die twee gaan hand-aan-hand, skryf Liezel de Lange.

Dit help min jy stop jouself vol gemorskos en probeer die gevolge daarvan in die gimnasium uitsweet.

Net so gaan dit jou min baat om op blare te oorleef, maar jy staan selde van jou rusbank af op.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 97/3
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
-1.2%
Palladium
1,420.36
+1.5%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos