Deel

Hier's hoekom jy gewig bly aansit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hoe meer gewig jy ronddra, veral rondom jou buik, hoe meer werk daai gewig teen jou.  Foto: Getty Images
Hoe meer gewig jy ronddra, veral rondom jou buik, hoe meer werk daai gewig teen jou. Foto: Getty Images

Ané van Zyl het gaan kers opsteek by kenners vir hul insigte en wenke voordat die voorbereidings vir die Kersetes in alle erns begin.

Van die grootste sondaars vir die gewigstoename van ’n oorgewig bevolking is suikerversoete drankies, alkohol en hoogs verwerkte voedsel, meen Suid-Afrikaanse kenners. Hoewel Suid-Afrikaners van die swaarste mense ter wêreld is, is oortollige gewig oral ’n probleem.

Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het die wêreldwye voorkoms van diabetes van 1975 tot 2016 byna verdriedubbel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos