Leser: Hoekom werk my liefdesverhoudings nie?

akkreditasie
Foto: iStock
Foto: iStock

Ek is 43 jaar oud en ’n suksesvolle vrou wat my eie onderneming het en ’n goeie inkomste verdien. Ek het baie vriende en ’n wonderlike familie by wie ek gereeld kuier.

Ek het al verskeie langtermynverhoudings gehad, maar nie een het uitgewerk nie. Tans is ek aangetrokke tot ’n man met wie ek al jare lank vriende is. Ek wil glad nie reageer op hierdie emosies nie, want ek is nie seker wat die redes vir my mislukte verhoudings is nie.  

Ek ag vriendskappe as die belangrikste verhoudings in my lewe (omdat liefdesverhoudings nooit uitwerk nie), so ek wil niks doen wat ons vriendskap kan skaad nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 173/8
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.02
-0.6%
Rand - Pond
21.27
-0.4%
Rand - Euro
18.09
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,767.31
-0.0%
Silwer
22.33
-0.3%
Palladium
1,810.72
+1.5%
Platinum
946.06
+0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,888
+0.5%
Alle aandele
71,371
+0.5%
Hulpbronne 10
67,749
+0.3%
Industriële 25
94,117
+0.5%
Finansiële 15
14,038
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos