Let vroeg op tekens van uitbranding

akkreditasie
Geïrriteerdheid, moegheid en sosiale onttrekking is van die tekens van uitbranding.                                                Foto: ISTOCK
Geïrriteerdheid, moegheid en sosiale onttrekking is van die tekens van uitbranding. Foto: ISTOCK

Gegewe die druk van die Covid-19-pandemie, is groter bewustheid van hierdie dikwels oorgesiende sindroom nodig om die vernietigende vordering daarvan te voorkom, waarsku dr. Dumakazi Mapatwana, ’n psigiater van Netcare Akeso Alberton.

“Uitbranding is ’n komplekse reaksie op volgehoue, uiterste spanning. Dit is nie ’n oornag-verskynsel nie, maar eerder ’n geleidelike proses wat gedefinieer word deur emosionele, fisieke en psigiese uitputting wat volg op chroniese en ernstige spanning, wat meestal werkverwant is, maar ander soorte stres kan insluit, soos die versorging van ’n siek familielid,” sy sê.

Die konsep van uitbranding was ontwikkel om ’n veelvlakkige sindroom te beskryf wat gekenmerk word deur ontpersoonlik, emosionele uitputting en ’n gevoel van lae persoonlike prestasie wat uiteindelik lei tot verminderde doeltreffendheid by die werk. “Ongelukkig soek mense dikwels die hulp wat hulle benodig eers wanneer uitbranding hul lewe ernstig beïnvloed. Persone wat uitbranding ervaar, kan depressie of angs ontwikkel, en hulle misbruik dikwels alkohol of ander middels in ’n poging om hul situasie te hanteer,” verduidelik Mapatwana.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos