Ma oor seun se selfdood: Reik uit na ander, dit bring genesing

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die groot probleem is dat hulle nooit gedink het dat so iets met hulle kan gebeur nie, vertel Lu Nieuwoudt oor haar jongste kind, Stephen, se selfdood. En ja, sy het te min daaroor geweet om hom te help en het selfs gesukkel met skuldgevoelens ná sy dood.
Die groot probleem is dat hulle nooit gedink het dat so iets met hulle kan gebeur nie, vertel Lu Nieuwoudt oor haar jongste kind, Stephen, se selfdood. En ja, sy het te min daaroor geweet om hom te help en het selfs gesukkel met skuldgevoelens ná sy dood.

Die lewe loop soms ondenkbare kronkels met ’n mens, en net wanneer jy dink dat jy die pyn van ’n kind se dood nooit sal oorleef nie, lei die Here jou daardeur na nuwe paaie – dit sal Lu Nieuwoudt van Harrismith jou vandag kan vertel. En sy’s innig dankbaar dat sy nooit gaan lê het nie, al het haar jongste kind, Stephen, se dood haar en haar gesin verpletter. Vandag kies sy steeds die lewe, het sy vir Ivor Swartz, aanbieder van Kies die lewe op VIA (kanaal 147), verseker.

Dalk het sy juis weens haar eie onkunde die tekens van Stephen se depressie misgekyk. “Maar toe hy sestien jaar oud was, het ek wel tydens een vakansie vermoed dat hy dalk depressief kan wees.” Maar dit het oorgewaai en haar bekommernisse was iets van die verlede, verduidelik Lu.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.12
-0.1%
Rand - Pond
20.63
+0.5%
Rand - Euro
17.73
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,750.65
-0.4%
Silwer
21.24
-1.0%
Palladium
1,853.24
-0.2%
Platinum
977.15
-0.7%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,753
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos