Mammogram help met vroeë opsporing

akkreditasie
Jomari Bartie glo borskanker is nie ’n doodsvonnis nie. Sy wil vroue graag aanmoedig om gereeld vir ’n mammogram te gaan sodat enige kanker vroeg opgespoor kan word. Foto: VERSKAF
Jomari Bartie glo borskanker is nie ’n doodsvonnis nie. Sy wil vroue graag aanmoedig om gereeld vir ’n mammogram te gaan sodat enige kanker vroeg opgespoor kan word. Foto: VERSKAF

Dit bied die ideale geleentheid om vroue te herinner om gereeld vir ’n mammogram te gaan. Jomari Bartie werk as ’n mammografis en is laasjaar self ook met borskanker gediagnoseer. Haar diagnose het haar egter nie negatief gemaak nie. Sy het in ’n telefoniese onderhoud met Lizelle van Jaarsveld oor haar werk en haar diagnose gesels.

Jomari Bartie (53) is ’n vriendelike en positiewe mens. Sy werk as ’n mammografis by SCP Radiologie by Mediclinic Louis Leipoldt. Sy doen die werk al vir 15 jaar en tog was sy nie voorbereid op wat met haar gebeur het nie.

Die term mammografis is dalk nie so bekend aan almal nie. “Jy leer vir vier jaar vir radiografis. Dan moet jy ’n ekstra jaar doen vir mammogramme,” vertel Jomari. “Jy doen dit deeltyds en in daardie tyd moet jy ’n sekere aantal mammogramme doen.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos