Moenie dat vrees jou lewenskanse beperk nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Indien jy enige veranderinge of knoppe aan jou borste opmerk, moet dit nie ignoreer nie, reageer onmiddellik daarop. Doen ook gereeld self borsondersoeke. Foto: ISTOCK
Indien jy enige veranderinge of knoppe aan jou borste opmerk, moet dit nie ignoreer nie, reageer onmiddellik daarop. Doen ook gereeld self borsondersoeke. Foto: ISTOCK

Min dinge laat ’n vrou groter skrik, as om ’n knop in haar bors te ontdek. Met goeie rede: borskanker kan oornag ’n vrou se lewe verander . . .

Maar die grootste fout wat sy kan maak, is om dit te ignoreer uit vrees. “Hoe vroeër ’n diagnose gemaak kan word, hoe groter is die kans dat jy dit sal oorleef, al is dit borskanker!” sê dr. Rika Pienaar, ’n kliniese en bestralingsonkoloog.

Selfs al is jy jonger as 40 jaar, en jy kwalifiseer nie gewoonlik vir ’n mammogram nie, moet ’n simptoom van die bors nie geïgnoreer word nie. “Dit sluit in: ’n knop in die bors, tepelretraksie, bloederige tepelafskeiding, inflammasie en vergroting van die bors, verandering in die kontoer van die bors, jeukende vel en tepelveranderinge, kliere in die oksel of in die sleutelbeengebied.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos