’n Klein bietjie daaglikse oefening beter vir spierkrag as lang sessies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Navorsing toon dat klein daaglikse oefening meer voordelig is as langer tydperke daarvan. Foto: ISTOCK
Navorsing toon dat klein daaglikse oefening meer voordelig is as langer tydperke daarvan. Foto: ISTOCK

Is dit beter om elke dag ’n bietjie te oefen, of ’n paar keer per week alles in die stryd te werp? Volgens ’n nuwe studie oor spierkrag, lyk dit asof ’n klein bietjie daaglikse oefening die beter opsie is.

Ons weet ons moet oefen om gesond te bly. Terwyl die gesondheidsvoordele van oefening vir die brein en liggaam voor die hand liggend is, debatteer navorsers al vir baie jare oor die getal en lengte van weeklikse oefensessies wat nodig is om die meeste uit jou oefenprogram te kry.

’n Nuwe studie dui daarop dat ’n klein bietjie daaglikse oefening meer voordelig is as langer tydperke van aktiwiteit op sekere dae van die week – ten minste wat spierkrag betref.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
London Irish 3
Montpellier 3
besig om te laai... Regstreeks
Stade Francais 0
Benetton 3
besig om te laai... Regstreeks
USA Perpignan 0
Bristol Bears 14
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 0
Argentina 1
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 107/2
England 281/10
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 335/7
Cricket Australia XI 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies (w) 0
England (w) 190/5
besig om te laai... Regstreeks
Australia 511/7
West Indies 102/4
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.30
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.80
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.1%
Goud
1,799.14
+0.5%
Silwer
23.52
+2.0%
Palladium
1,963.53
+1.7%
Platinum
1,030.50
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos