Ontdek die geneeskrag van inheemse Suid-Afrikaanse kruie

akkreditasie
Suid-Afrika, en veral die Wes-Kaap, het kruie soos rooibos, heuningbos, boegoe, aalwyn en duiwelsklou wat vele gesondheidsvoordele inhou.         Foto: ISTOCK
Suid-Afrika, en veral die Wes-Kaap, het kruie soos rooibos, heuningbos, boegoe, aalwyn en duiwelsklou wat vele gesondheidsvoordele inhou. Foto: ISTOCK

Een van die hoofredes waarom mense hulle tot kruieterapie of ander alternatiewe vir konvensionele medikasie wend, is blykbaar omdat hulle glo dit ’n gesonder leefstyl sal bevorder. Daarom word kruiemedisyne dikwels as ’n gebalanseerde, gematigde benadering tot genesing beskou.

Dr. Caren Hauptfleisch, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Geregistreerde Fitoterapeute (SAARP) met meer as 30 jaar se ervaring in kruiemedisyne, sê daar is wêreldwyd ’n geleidelike toename in die gebruik van kruie te bespeur.

“Die inbring van moderne gesondheidsorg soos ons dit vandag ken, het veroorsaak dat baie inheemse gesondheidspraktyke verdwyn het of verplaas is. Wêreldwyd ondersoek wetenskaplikes egter nou plante en kruie om nuwe fitoterapeutiese middels (plantgebaseerde behandelings) te formuleer om siektes te voorkom en behandel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 0
Argentina 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 107/2
England 281/10
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 335/7
Cricket Australia XI 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies (w) 0
England (w) 92/4
besig om te laai... Regstreeks
Australia 511/7
West Indies 102/4
Rand - Dollar
17.37
-1.1%
Rand - Pond
21.31
-1.4%
Rand - Euro
18.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.6%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,798.03
+0.5%
Silwer
23.48
+1.8%
Palladium
1,960.00
+1.5%
Platinum
1,028.50
+1.9%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos