Die feestyd is hier en daarmee saam ook lekker eet en kuier. Maar dan kom die groot gesukkel agterna om die ekstra kilogramme af te skud. Wat het die afgelope twee jaar met jou gewig gebeur tydens die pandemie en noudat jy weer in ‘n meer gewone roetine is?