Skakel só oor na skoner skoonheid

akkreditasie
Natuurlike skoonheidsprodukte is net so doeltreffend soos die konvensionele skoonheidsprodukte waaraan jy gewoond is. Al verskil is dit word gemaak sonder al die gifappeltjie-bestanddele wat jy liefs moet vermy en die vervaardigers gaan ook sagter om met Moeder Natuur.  Grafika’s: iStock
Natuurlike skoonheidsprodukte is net so doeltreffend soos die konvensionele skoonheidsprodukte waaraan jy gewoond is. Al verskil is dit word gemaak sonder al die gifappeltjie-bestanddele wat jy liefs moet vermy en die vervaardigers gaan ook sagter om met Moeder Natuur. Grafika’s: iStock

Jy dink miskien dis ’n uitdaging om oor te skakel na ’n volhoubare of “skoon” skoon­heidsroetine, nes dit is om ’n vegetariër te word. Is die produkte dan nie duur en net by spesialiteitswinkels beskikbaar nie?

Net soos die nitrate in spek, is die parabene of preserveermiddels in jou gunstelingvogroom dalk nie die beste vir jou gesondheid is nie. Om oor te skakel na volhoubare skoonheidsprodukte is egter glad soos om jou lekkerste Brie of beleë cheddar in te ruil vir tofoe of vegan-kaas nie. Baie daarvan kan jy sommer by die huis aanmekaarslaan met bestanddele uit jou koskas.

’n Volhoubare skoonheidsroetine bestaan uit produkte wat nie-skadelike, etiese bestanddele bevat en die vervaardigers is deursigtig oor waar hulle hul bestand­dele vandaan kry, of dit op diere getoets word, en of die verskaffers en werkers regverdige salarisse en lone verdien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 104/7
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.55
+0.3%
Rand - Pond
20.05
+0.5%
Rand - Euro
16.92
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,778.94
+0.5%
Silwer
23.93
+1.0%
Palladium
2,108.38
-0.2%
Platinum
1,043.48
+0.1%
Brent-ruolie
85.08
+0.9%
Top-40
60,160
-0.2%
Alle aandele
66,727
-0.3%
Hulpbronne 10
62,801
-1.3%
Industriële 25
85,132
+0.4%
Finansiële 15
14,131
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos