Só kan oud en jonk na hul tande omsien

akkreditasie
’n Sesmaandelikse ondersoek en skoonmaak word vir volwassenes aanbeveel wat goeie mondgesondheid wil handhaaf.                Foto’s: ISTOCK
’n Sesmaandelikse ondersoek en skoonmaak word vir volwassenes aanbeveel wat goeie mondgesondheid wil handhaaf. Foto’s: ISTOCK

’n Ongesonde mond kan jou duur te staan kom, daarom is dit belangrik om so vroeg as moontlik na jou mondgesondheid te begin omsien.

Dr. Lize-Mari Botha, ’n tandarts van Brackenfell, sê jou eerste permanente tande verskyn rondom ses jaar oud in jou mond en teen die tyd dat jy volwasse is, het daardie tande reeds baie verduur.

“Slytasie van tande is een van die algemeenste dinge by ouer tande. Oor die jare slyt die tande af, wat tot gevoeligheid kan lei. By mense wat kners, gebeur die proses vinniger. Swakker mondhigiëne by ouer persone is ook algemeen omdat hul handvaardigheid dikwels weens siektetoestande soos artritis afneem. Dit het tandvleisontsteking (gingivitis) tot gevolg, wat weer ander probleme soos beenafbreking, verhoogde mobiliteit van tande en uiteindelik verlies van tande meebring.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos