Sorg só vir jou vel in die winter

akkreditasie
Dis belangrik om ook bevogtiger en sonskerm in die winter te dra sodat jou vel nie dehidreer nie en ook nie sonskade opdoen nie.                  Foto: ISTOCK
Dis belangrik om ook bevogtiger en sonskerm in die winter te dra sodat jou vel nie dehidreer nie en ook nie sonskade opdoen nie. Foto: ISTOCK

In die winter droog jou vel makliker uit as in die somer, dus is dit belangrik dat jy dit selfs beter versorg as wat jy sou in die somer.

Alta van der Merwe, bestuurder en laseroperateur by Lasermed, sê koue temperature en lae humiditeit veroorsaak droë lug wat vog uit die vel trek, daarom is dit belangrik om veral jou gesig, wat heeltyd oop is, in die winter te versorg.

“Die koue winterwind en warm lugversorgers binnenshuis droog ook die vel verder uit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 65/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.98
-0.3%
Rand - Pond
21.22
-0.1%
Rand - Euro
18.03
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,772.74
+0.3%
Silwer
22.42
+0.2%
Palladium
1,811.82
+1.5%
Platinum
950.50
+1.1%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos