Spog só met mooi vel en hare

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Voordat jy jou gesig was, gebruik eers ’n grimeerverwyderaar om van soveel as moontlik van die grimering ontslae te raak.        Foto: ISTOCK
Voordat jy jou gesig was, gebruik eers ’n grimeerverwyderaar om van soveel as moontlik van die grimering ontslae te raak. Foto: ISTOCK

Dit verg werk, tyd, geduld en aandag om jou vel en hare te versorg.

Karmi Painter, ’n somatoloog, professionele grimeerkunstenaar en stilis, sê jy het net een vel en, hoewel dit elke nou en dan vanself vernuwe, veroorsaak jy beslis langtermynskade wanneer jy nie na jou vel omsien nie.

“Vel is die grootste orgaan in die menslike liggaam met baie belangrike funksies. Jou gesig is altyd ‘oop’. Daar is geen beskerming enige tyd van die jaar nie. Geen klere, hoede of skoene beskerm jou gesig nie, dis waarom jy soveel meer aandag aan jou gesigvel moet gee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos