Twis jou familie ook oor die entstof?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

‘Sonder twyfel veroorsaak die sterk opinies oor die Covid-19-entstof baie spanning in verhoudings. Ons hoef net te kyk na die intens persoonlike emosionele reaksies hieroor op sosiale media. Dit wat ons in sosiale media sien, speel ook af in kleiner gemeenskappe, familie- en vriendekringe,” sê Roché Snyman, ’n sielkundige en sake- en lewensafrigter.

Tracy Ziman Jacobs, ’n maatskaplike werker en intimiteitsafrigter vir paartjies, sê dit is moeilik om jou gesonde verstand te gebruik in argumente oor dié saak.

“Omdat ons oorgelaat is aan wetenskaplikes, dokters én politici, voel ons baie verward en ons weet nie wie om op te vertrou nie. Daarom is dit so belangrik om oopkop te bly, na ingeligte menings te luister en vrae te vra.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.06
+0.0%
Rand - Pond
20.68
-0.1%
Rand - Euro
17.47
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,799.35
+0.1%
Silwer
24.01
-0.2%
Palladium
1,972.07
+0.3%
Platinum
1,015.90
+0.2%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
60,874
0.0%
Alle aandele
67,475
0.0%
Hulpbronne 10
63,082
0.0%
Industriële 25
87,253
0.0%
Finansiële 15
14,054
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos