UV-kenner maan vroue moet hul laat toets vir borskanker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Pixabay
Ter illustrasie. Foto: Pixabay

Oktober is die maand van bewusmaking van borskanker en ’n kenner aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) sê dit is veral te midde van die Covid-19-pandemie belangrik om mense aan te moedig om hulle te laat toets vir dié kanker.

Volgens prof. Alicia Sherriff, hoof van die onkologiedepartement aan die UV, is borskanker onder vroue aan die toeneem. Dit is die kanker wat die naasmeeste by die Universitas-hospitaal in Bloemfontein behandel word. Eerste op die lys is servikskanker.

Tussen 350 en 400 nuwe gevalle van borskanker word elke jaar by die hospitaal aangemeld, maar in die afgelope twee jaar was daar nie ’n beduidende styging in dié getalle nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos