Verlig AGHS-simptome só

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tegnologie het kinders in staat gestel om afstandsonderrig te ontvang, maar die langer tye wat AGHS-kinders voor skerms moes deurbring, kon ook sommige se simptome vererger.Foto: iStock
Tegnologie het kinders in staat gestel om afstandsonderrig te ontvang, maar die langer tye wat AGHS-kinders voor skerms moes deurbring, kon ook sommige se simptome vererger.Foto: iStock

Verskeie studies oor die wêreld heen toon dat aandaggebrek-hiperakti­witeitsteuring (AGHS) besig is om toe te neem. Kenners skryf dit toe aan meer skermtyd, wat simptome soos swak konsentrasie, vergeetagtig­heid en angs vererger.

Tydens die Covid-19-pandemie help tegnologiese hulpmiddels soos videokonferensieprogramme leerlinge en werkers om afstandsonderrig te ontvang en van die huis af te werk.

Die toename in skermtyd het egter ook bygedra tot ’n toename in die simptome van aandagafleibaarheid, soos swak konsentrasie en ’n onvermoë om lank op ’n sekere taak te fokus – by sowel volwassenes as kinders.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos