Verseker só dat jy gefokus bly

akkreditasie
Indien jy voel jou konsentrasie raak min, gaan sit en werk eerder in die buitelug. Die son en vars lug sal wondere verrig!                                                     Foto: iSTOCK
Indien jy voel jou konsentrasie raak min, gaan sit en werk eerder in die buitelug. Die son en vars lug sal wondere verrig! Foto: iSTOCK

Die jaar het vinnig gevlieg, maar nou sukkel jy dalk om gefokus te bly en deur te druk na die einde. Hoe nou gemaak?

Dr. Nico Allers, ’n afgetrede fisioloog, sê die brein is die mees komplekse orgaan in jou liggaam – dit het meer as 100 000 000 000 senuselle, elk met tot 150 000 verbindings.

“As elke persoon op die planeet tegelyk 200 000 telefoonoproepe sou maak, sou dit gelyk wees aan die aantal konneksies wat ’n enkele menslike brein per dag maak. Die grysstof van die brein bestaan uit senuselle en beslaan net 5% van jou brein. Die ander 95%, wat die witstof genoem word, word opgemaak deur die kommunikasienetwerk tussen die senuselle.” verduidelik hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos