Voordele van ’n goeie pH-balans handhaaf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Genoegsame gehalte-slaap kan help om jou pH-balans reg te stel.Foto: ISTOCK
Genoegsame gehalte-slaap kan help om jou pH-balans reg te stel.Foto: ISTOCK

Verskeie faktore in jou liggaam speel ’n rol in jou gesondheid.

’n Versteurde pH-balans verwys na ’n bloed-pH van rondom 7,36 (suurder) of 7,42 (meer alkalies), meen Annette Louw, ’n geregistreerde dieetkundige in Bellville en Blouberg.

“Die liggaam verkies ’n pH van rondom die 7,39 vir optimale funksionering. ’n Wanbalans word hoofsaaklik veroorsaak deur die hedendaagse, Westerse leefstyl en dieet. Dit sluit in ’n stresvolle leefstyl, ’n tekort aan genoeg slaap van goeie gehalte, gebruik of misbruik van alkohol en kafeïne, ’n dieet wat baie dierlike proteïne en suiker bevat met te min vrugte, groente, growwe grane en peulgroente.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
London Irish 3
Montpellier 6
besig om te laai... Regstreeks
Stade Francais 3
Benetton 6
besig om te laai... Regstreeks
USA Perpignan 0
Bristol Bears 14
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 0
Argentina 2
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 107/2
England 281/10
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 335/7
Cricket Australia XI 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies (w) 0
England (w) 213/5
besig om te laai... Regstreeks
Australia 511/7
West Indies 102/4
Rand - Dollar
17.37
-1.1%
Rand - Pond
21.31
-1.4%
Rand - Euro
18.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.82
-1.6%
Rand - Jen
0.13
-1.3%
Goud
1,798.28
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.00
+1.7%
Platinum
1,029.50
+2.0%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos