Deel

Negejarige getuig hoe sy deur Deen verkrag is

Peter Frederiksen in die beskuldigdebank van die Vrystaatse hooggeregshof. Foto: ALZANE NARRAIN
Peter Frederiksen in die beskuldigdebank van die Vrystaatse hooggeregshof. Foto: ALZANE NARRAIN

’n Negejarige meisie van Lesotho het in die Vrystaatse hooggeregshof getuig hoe sy verkrag is deur die Deense wapenhandelaar van Bloemfontein in wie se vrieskas die polisie afgesnyde klitorisse gekry is.

Peter Frederiksen, wat in September 2015 opspraak gemaak het toe nege klitorisse in sy meenthuis in Langenhovenpark gevind is, het Maandag in die Vrystaatse hooggeregshof skuld op 58 aanklagte ontken.

Die meisie wat by Frederiksen se meenthuis gekuier het, het in camera deur middel van ’n tussenganger oor seksuele dade met hom voor regter Johann Daffue getuig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos