10 jaar se werk in 6 maande uitgewis

akkreditasie

Meer as ’n dekade se werkskepping is deur die inperking van ses maande uitgewis – en die armste mense is boonop die swaarste deur die werkverlies getref. Die omvang van die werkverlies is die afgelope week in twee navorsingstukke ontleed.

Daar word ook jare van potensiële onrus weens nypende armoede voorspel indien nie drasties ingegryp word nie.

Statistieke Suid-Afrika (SSA) het Dinsdag bekend gemaak 2,2 miljoen minder mense het in die tweede kwartaal van 2020 ’n werk gehad as in die eerste kwartaal. Dit het die werkloosheidskoers volgens die uitgebreide definisie op 42% te staan gebring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-0.7%
Rand - Pond
20.48
+0.8%
Rand - Euro
17.30
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,793.03
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos