10 moet-lees-stories: Donderdag 14 Oktober 2021

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Ds. Liezel de Jager en haar man, Werner. Foto: Facebook/Liezel de Jager
Ds. Liezel de Jager en haar man, Werner. Foto: Facebook/Liezel de Jager

“Vandag wil ek net jou naam uitskree: Liezel de Jager. Haar naam was Liezel de Jager!” Dit was die boodskap wat ds. Rion Britz van die NG kerk Kakamas op sosiale media uitbasuin het nadat ds. Liezel de Jager Woensdag vermoedelik vermoor is.

Dit bly hartseer, erken Barnie van Heerden. Hoewel hy verlig is dat die saak teen twee jong mans wat hom en sy vrou na bewering wou vermoor, uiteindelik weer op die hofrol geplaas is, is die een verdagte hul kind.

Speurders in gebiede in Kaapstad met hoë misdaadsyfers moet tot 300 sake elk hanteer – hoe kan daar skuldigbevindings in sulke omstandighede wees?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 44/2
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 19/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.2%
Rand - Pond
19.99
-1.2%
Rand - Euro
16.85
-1.2%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.9%
Rand - Jen
0.13
-1.7%
Goud
1,780.44
-0.2%
Silwer
24.18
-0.7%
Palladium
1,999.78
-3.4%
Platinum
1,049.32
-0.4%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.3%
Alle aandele
66,189
-1.2%
Hulpbronne 10
61,545
-2.6%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos