10 moet-lees-stories: Donderdag 2 Desember 2021

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Chatwell Rogers is Dinsdag in die Paarl doodgeskiet.
Chatwell Rogers is Dinsdag in die Paarl doodgeskiet.

Die hof het Donderdag gehoor dat Chatwell Rogers (40) se moord Dinsdag vooraf deur sy twee vermeende moordenaars beplan is. Rogers, van Amstelhof, se twee vermeende moordenaars, John Woest en Jan (JT) Basson, het in die landdroshof in die Paarl op aanklag van moord met voorbedagte rade verskyn.

Omikron, die nuwe variant van die koronavirus, blyk wel die oorheersende variant te wees wat die nuwe vlaag van infeksies in Suid-Afrika aandryf.

’n Nuwe besluit moet geneem word of die beplande mosie van wantroue in pres. Cyril Ramaphosa met ’n geheime stemming beslis moet word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos