Die onlangse swaar reën en vloede in verskillende dele van Suid-Afrika waarin mense dood is en eiendom en infrastruktuur beskadig is, is Woensdagaand as ’n ramptoestand geklassifiseer.
“Die land se hoop, drome en verwagtinge rus op jul skouers. Julle moet nou ’n verskil in die land maak.”
Een van oudpres. PW Botha se dogters is Dinsdagmiddag in ’n motorongeluk op die R44 tussen Rooiels en Kogelbaai dood.