10 moet-lees-stories: Donderdag 27 Januarie 2022

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, is as SA Rugby se Speler van die Jaar aangewys. Foto: Getty Images
Die Springbok-kaptein, Siya Kolisi, is as SA Rugby se Speler van die Jaar aangewys. Foto: Getty Images

Regskenners waarsku dat mense nie voor die voet afgedank kan word as hulle weier om ingeënt te word nie – selfs ondanks die eerste uitspraak ten gunste van ’n werkgewer hieroor verlede week deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie.

Die polisie se onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) het Donderdag bevestig dat hy ’n strafregtelike klag teen genl. Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, ingedien het omdat hy na bewering versuim om sy samewerking in die ondersoek na die moord op lt.kol. Charl Kinnear te gee.

Die openbare beskermer (OB) moet ingevolge wetgewing enige beweerde skending van die etiekkode vir lede van die uitvoerende gesag ondersoek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.03
-0.7%
Rand - Pond
19.82
+0.3%
Rand - Euro
16.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-1.8%
Goud
1,816.65
+0.1%
Silwer
21.44
-0.9%
Palladium
2,011.00
-2.2%
Platinum
939.50
-1.7%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos