10 moet-lees-stories: Woensdag 22 September

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Faf de Klerk
Faf de Klerk

In ’n nuwe wending in die sage oor oudpres. Jacob Zuma se mediese toestand oorweeg hy nou om ’n strafregtelike klag in te dien teen adv. Billy Downer SC, die aanklaer in sy wapenskandaal-verhoor, en die nasionale vervolgingsgesag (NVG).

Die Nieu-Seelandse gemeenskap van Timaru is erg geruk deur die moord op drie Suid-Afrikaanse dogtertjies en hou Donderdagaand (plaaslike tyd) ’n nagwaak vir die Dickason-gesin.

’n Taakspan van die NG Kerk werk tans aan ’n nuwe formulier vir selfdegeslagverbintenisse wat in November aan die algemene sinode (AS) voorgelê sal word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos