Die lyk van ’n boer van Koffiefontein in die Vrystaat is Dinsdagoggend met ’n skietwond op sy plaas gekry. Andries Myburgh (32) se vuurwapen het langs hom gelê toe die polisie op hom afkom.
Dis amptelik: Jy mag afgedank word as jou werkplek se beleid verpligte inentings is en jy weier om jou te laat inent.
’n Ontdekking van wesenlike olie- en gasreserwes is glo in die diepsee aan die Namibiese kus gedoen. Ingeligte bronne het aan Reuters gesê die ontdekking was in die oliereus Shell se Graff-1-boorgat.