12 Woensdag beseer in 2 ongelukke op Kaapse paaie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die taxi wat betrokke was in die ongeluk op die hoek van Jakes Gerwel-rylaan en Denneboomweg in Goodwood.
Die taxi wat betrokke was in die ongeluk op die hoek van Jakes Gerwel-rylaan en Denneboomweg in Goodwood.

Tien mense is Woensdag omstreeks 07:00 beseer toe ’n taxi en ’n ligte motorvoertuig op die hoek van Jakes Gerwel-rylaan en Denneboomlaan in Goodwood gebots het.

Die bestuurder van die motor is ernstig beseer en was in haar voertuig vasgekeer. Die motor moes oopgesny word om haar te bevry, sê Ineke van Huyssteen, woordvoerder van ER24.

Nege insittendes van die taxi het van geringe tot ernstige beserings opgedoen. ER24 en die nooddienste van die Kaapstad-metro het die beseerdes op die toneel behandel voordat hulle na verskillende hospitale geneem is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
18.01
-0.3%
Rand - Pond
19.98
-0.2%
Rand - Euro
17.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,666.98
+0.4%
Silwer
18.92
+0.6%
Palladium
2,202.04
-0.2%
Platinum
863.00
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,949
+0.1%
Alle aandele
63,279
+0.0%
Hulpbronne 10
59,162
-1.1%
Industriële 25
76,893
+0.2%
Finansiële 15
13,829
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos