13 mense sedert Vrydag dood op Wes-Kaapse paaie

akkreditasie
Verkeersbeamptes is Sondag op die N2 by George ontplooi. Wetstoepassers in die Wes-Kaap het hul hande vol gehad oor die langnaweek met minstens 13 sterftes op die paaie.Foto: Verskaf
Verkeersbeamptes is Sondag op die N2 by George ontplooi. Wetstoepassers in die Wes-Kaap het hul hande vol gehad oor die langnaweek met minstens 13 sterftes op die paaie.Foto: Verskaf

Sedert Vrydag is minstens 13 mense al op die Wes-Kaap se paaie dood.

Maandag is ’n 27-jarige man dood en drie mense beseer toe ’n Opel Corsa-bakkie om 02:40 op die N2 in Plettenbergbaai omgeslaan het.

Volgens Kenny Africa, provinsiale verkeershoof, is twee mans en ’n vrou ernstig beseer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.92
-0.3%
Rand - Pond
20.14
-0.1%
Rand - Euro
17.04
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,752.96
-0.3%
Silwer
19.32
-1.1%
Palladium
2,153.00
-0.3%
Platinum
910.50
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,201
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos