‘1ste sterfte tragiese fout, 2de weens vrees en paniek’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie
Ter illustrasie

Dit is nie waar dat die skietvoorval Woensdag waarin twee 16-jarige skoolseuns van Daveyton gesterf het, deur ’n onderonsie voorafgegaan is nie. Trouens, die twee seuns was boesemvriende.

Só sê die bedroefde ouers van die twee seuns, Njabulo Ndhlebe en Zukiso Majola, albei gr. 10-leerlinge aan die Lesiba Secondary School.

Die Gautengse onderwysdepartement het Donderdag in ’n verklaring gesê die twee leerlinge het na bewering ’n onderonsie op die skoolterrein gehad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 280/9
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.02
-0.2%
Rand - Euro
17.55
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,813.90
-0.3%
Silwer
23.47
+2.0%
Palladium
1,912.00
+1.8%
Platinum
990.00
+1.4%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos