2 oorleef noodlanding in Kaapstad, deur omstanders beroof

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mense stroom na die toneel van die noodlanding. Foto: Stad Kaapstad
Mense stroom na die toneel van die noodlanding. Foto: Stad Kaapstad

’n Ligte vliegtuig met ’n instrukteur en ’n leerlingvlieënier het Dinsdagmiddag laat ’n suksesvolle noodlanding op ’n oop stuk veld naby Laer-Kruispad in Kaapstad uitgevoer.

Omstanders op die toneel het glo probeer om die vlieginstrukteur en sy student te beroof, berig News24.

Die twee was besig met opleiding toe hul vliegtuig enjinprobleme ontwikkel het. Daar is aanvanklik elders berig dat die insittendes beseer is, maar JP Smith, burgemeesterskomiteelid vir veiligheid en sekerheid van die Kaapstad-metro, het gesê hulle is ongedeerd en vir mediese waarneming gestuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 48/0
Rand - Dollar
16.23
+0.1%
Rand - Pond
19.67
+0.7%
Rand - Euro
16.65
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,792.37
+0.2%
Silwer
20.50
+1.0%
Palladium
2,247.50
-1.9%
Platinum
956.00
-0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,048
-0.9%
Alle aandele
70,787
-0.7%
Hulpbronne 10
64,124
-2.6%
Industriële 25
86,589
-0.5%
Finansiële 15
16,091
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos