2 pa’s, 2 seuns onder 6 wat in ongeluk sterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Cindy Marsha-Lee Syster en haar babaseun, Xae-Rann, wat sy aan die dood afgestaan het. Foto: Facebook/Cindy Marsha-Lee Syster
Cindy Marsha-Lee Syster en haar babaseun, Xae-Rann, wat sy aan die dood afgestaan het. Foto: Facebook/Cindy Marsha-Lee Syster

Twee jong seuns en hul pa’s is onder die ses mense wat Saterdagaand dood is in ’n gru-ongeluk in die Overhex-omgewing buite Worcester in die Wes-Kaap.

Twee gesinne van dieselfde familie, asook nog familielede, was glo op pad huis toe in hul motor toe ’n bestuurder van ’n ander voertuig vermoedelik beheer verloor en die ongeluk veroorsaak het.

Die botsing het die lewe geëis van Xae-Rann (2) en sy pa, Ralph Brown. Die seuntjie se ma, Cindy Marsha-Lee Syster, is in die ongeluk beseer en na ’n hospitaal geneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 157/5
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 121/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,772.80
+0.3%
Silwer
23.90
+2.8%
Palladium
2,101.25
+3.9%
Platinum
1,045.00
+0.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos