2 van reddingspan sterf by myn

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Sibanye-Stillwater se Kloof-goudmyn. Foto: Elvira Wood
Sibanye-Stillwater se Kloof-goudmyn. Foto: Elvira Wood

Twee reddingwerkers is Sondagaand tydens ’n soekoperasie by ’n Johannesburgse myn dood.

Sibanye-Stillwater het die voorval by die Kloof-goudmyn buite Westonaria in Gauteng in ’n verklaring wat Dinsdagaand uitgereik is bekend gemaak.

Die mynmaatskappy sê die twee reddingswerkers is dood tydens ’n soekoperasie in die Kloof Thuthukani-skag, nadat ’n ander werker wat instandhoudingswerk gedoen het nie Sondagoggend saam met sy span na die skagstasie teruggekeer het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos