Die lyke van twee vroue is in ’n woonstel in die Strand gekry nadat hul familie hulle dae lank nie gesien het nie.
Die vroue, ene Andrea (42) en Taryn (25), is Sondag omstreeks 19:00 dood aangetref.
Taryn was glo onder ’n kombers op ’n bed en Andrea het aan die diefwering naby die woonstel se ingang gehang.