2021 se plaaslike verkiesings het politieke landskap verander

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
So het pres. Cyril Ramaphosa voor 1 November se plaaslike verkiesings by kiesers gepleit om vir die ANC te stem. Foto: Twitter/ANC
So het pres. Cyril Ramaphosa voor 1 November se plaaslike verkiesings by kiesers gepleit om vir die ANC te stem. Foto: Twitter/ANC

Vanjaar se plaaslike verkiesings was “ ’n uitsonderlike politieke gebeurtenis” wat Suid-Afrika se politieke landskap op sy kop gekeer het.

Dít is omdat dit gewys het die ANC se eenparty-oorheersing van die politieke landskap is verby.

Met 66 rade landwyd sonder ’n volstrekte meerderheid vir enige party het dit verder getoon dat opposisiepartye ook nie vir kiesers ’n sterk genoeg alternatief vir die ANC kan bied nie en dat koalisieregerings daarom Suid-Afrika se voorland is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.27
-0.1%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
16.74
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,787.72
-0.1%
Silwer
20.28
-0.1%
Palladium
2,261.50
-1.2%
Platinum
951.50
-1.0%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,200
-0.6%
Alle aandele
70,925
-0.5%
Hulpbronne 10
64,321
-2.3%
Industriële 25
86,769
-0.3%
Finansiële 15
16,115
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos